Jargon: Wat is die Matteus-effek?

Die term Matteus-effek verwys na ’n wetenskaplike konsep gegrond op die evangelie volgens Matteus in die Bybel. Dit kom neer op die maatskaplike verskynsel waar die rykes ryker word en die armes armer word.

Lees meer oor dié konsep hier.

Speak Your Mind

*